South Africa (Afrikaans)

South Africa (Afrikaans)

South Africa (Afrikaans)

Emigreer van Suid Afrika na Australia

Ons spesialiseer in alle soorte visa aansoeke en die immigrasie proses.

  • Ons praat Afrikaans en was self deur die hele proses
  • Ons direkteur, Alex Pretorius is ook ‘n immigrant van Suid Afrika
  • Ons verstaan dat jy dalk eendag sal wil terugkeer na ons mooi land, maar vir nou kan ons jou help om die geleenthede wat Australia jou en jou familie bied te geniet en die meeste daarvan te maak.

Getuigskrif

Ek het ‘n vroëer die jaar ‘n pos aanvaar in Australia en moes so gou moontlik ‘n visa kry. Nadat ek bietjie navorsing gedoen het, het ek besef dat om vir ‘n 457 visa aansoek te doen baie kompleks is, met baie dokumente, vorms, briewe, mediese toetse ens. Ek besluit toe om ‘n agent aan te stel wat my deur die hele proses kan help.

‘n Vriend het aanbeveel dat ek Alex Pretorius van Migrate Lawyers gebruik, aangesien hy ‘n Suid Afrikaner is wat nou in Australia bly en my kon help in my eie taal.

Alex het my nie net met die visa aansoek gehelp nie, maar vir my goeie raad gegee met ons aanpassing en my ook ondersteun deur die hele proses.

‘n Baie stresvolle en onsekere ondervinding het hy eenvoudig gemaak. Ek is baie bly ek het Migrate Lawyers gebruik.

Baie dankie Alex, jy met my gehelp om een stap nader te kom aan my droom.”

Chantal Kriel

Hoekom Moet Jy Migrate Lawyers Gebruik Vir Jou Visa En Emigrasie ?

  • Alex with Family — Brisbane, QLD — Migrate Lawyers

    Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Ons verseker jou aansoek is korrek om onnodige vertragings en moontlike afkeuring te voorkom
  • Afrikaanssprekende RSA spesialiste, praat jou taal en verstaan jou reis
  • Ons het geloofwaardige en betroubare kontakte en adviseurs om jou te help in alle aspekte van Emigrasie wat insluit; rekenmeesters, finansiers, werkgewers en verskeie professionele liggame.
  • Ons voorsien jou ook van relevante regsadvies wat gepaard gaan met jou vestiging in ‘n nuwe land (oordragte, testamente, ens.)

"As ‘n voormalige Suid Afrikaner met die nodige ondervinding, sien ek daarna uit om jou te help met jou emigrasie reis.”

  • Alex Pretorius – Prokureur & Geregistreerde Immigrasie Agent

Ready to migrate or just need some further professional advice?

Share by: